TITELAKTES OORHANDIG IN NOORDHOEK

TITELAKTES OORHANDIG IN NOORDHOEK

“Dit is altyd ‘n onvergeetlike oomblik vir iemand om diesleutels en titelakte van ‘n nuwe huis te ontvang. Ek is sogeëerd om hierdie oomblik met al die begunstigdes te kandeel, aangesien ek verstaan hoe lank dit kan neem om tothierdie punt te kom. Ek...
NOORDHOEK BIBLIOTEEK AMPTELIK GEOPEN

NOORDHOEK BIBLIOTEEK AMPTELIK GEOPEN

Deur Matthew Sheldon Die Uitvoerende Burgemeester van Bergrivier Munisipaliteit, Rdh. Ray van Rooy, tesame met die Premier van die Wes-Kaap Alan Winde, en die Wes-Kaap se Minister van Kultuursake en Sport, Anroux Marais, het die opgeknapte Noordhoek Biblioteek op...